Dag 26 Solitaire na Aus
Ons het reeds gisteraand opgepak en die groot trap gebêre sodat ons vroeg aan die gang kan kom. Die koel weer van n paar weke gelede is lankal iets van die verlede en ons is weer terug in die middle 30’s. ‘n Trop gemsbokke wei op n groenigheidjie langs die pad. ‘n Volstruis in die […]