Dag 3 – Kalahari plaas
Ons spandeer die hele dag op die plaas. Pieter en die kinders ry oral saam en veral Emke leer baie oor beesboerdery. Ons leer hoe die brandmerke werk, die stoetbeeste het 2 tags, die kommersiĆ«le beeste net een. Wat die knippe aan die ore beteken en hoeveel n pasgebore kalfie weeg. Wat is die vereistes […]
Dag 2 – Kwa Nokeng na Kalahari plaas
Vandag vertrek ons na Pieter se kleinneef en sy vrou, Carel en Marie se plaas. Eers gaan ons op Palapye stop om vars groente en vleis te koop. Daar is invoer beperkings op vleis en vars groete. Palapye het n Food Lovers waar ons gestop. Daar is ook n Nando’s, Choppies, Steers, Cash Crusaders, FNB […]