Dag 25 Walvisbaai na Solitaire
Ons vertrek na n heerlike ontbyt, n laaste vinnige foto (deur die tuinier geneem) en ons diesel ingooi is ons oppad. Van nou is af dit grondpad vir n hele paar dae en die volgens wat ander blogs en reviews sê is dit nie goeie grondpad nie. Foto: Engela Aanvanklik is die pad goed, Daar […]