Dag 24 Walvisbaai
Die kinders het n afspraak om 7h15 saam te gaan draf. Pieter wil die sout van die onderstel af was en Heindrich bied aan om te help. Hy het later huisbesoek op Swakopmund en die res van ons doen ons eie ding. Ons was weer wasgoed en is baie dankbaar vir die gebruik van Jacomien […]
Dag 6 Bulawayo na Nata lodge
Gisteraand toe Pieter met die kontrakteur gepraat het, het hy gesĂȘ hoe sleg die pad tussen Bulawayo en Vic falls is. Na n nag waar Pieter baie sleg slap en al die opsies oorweeg as ons vasval in die modder of n band verloor op die slegte pad, besluit ons om eerder terug te gaan […]
Dag 1 – Pretoria tot Kwa Nokeng
Ons is vroeg weg uit Pretoria, die pad was stil en ons het goed gery. Ellisras se verkeerspolisie het ons binne 10 minute twee keer afgetrek. Alles was reg en gou was ons weer op pad. So paar kilometer van Grobler’s Brug het die vragmotors al in ‘n lang tou gestaan. Dit het ons 2 […]