Ons is feitlik op pad
Die laaste goedjies word gepak, lysies afgemerk, kabels en herlaaiers gesoek en padkos beplan. Ons hoop om DV die 16de Desember 2024 te vertrek – Botswana, Zimbabwe en NamibiĆ« hier kom ons!!
Pieter, Ronel, Emke en Engela op reis!