Dag 10 Thebe River Lodge – Kersfees 2024
Vandag is Kersfees. Ons het nie n boom of geskenke nie. Die vakansie is die geskenk vir ons almal. Pieter maak koffie en doen moeite. Ons elkeen kry n marsmallow in ons koffie vanoggend. Die deeg wat gisteraand oorgebly het word English breakfast muffins. Saam met die laaste 2 eiers, spek en gebraaide tamaties het […]
Dag 9 Thebe River lodge
Ons staan op staanplek 16, naby die swembad en kyk uit oor die Choberivier met Namibië aan die oorkant. Om bene te rek gaan stap ons n bietjie, dis te ver, omtrent 5km na Kasane toe, om nie te praat van warm nie. Ons stap tot by die plaaslike Sefalana, dis soortgelyk aan Kit Kat. […]
Dag 8 Nata Lodge na Kasane – Maandag 23 Des 2024
Dit het gisteraand baie lekker gereën. Ongelooflik hoe vining nuwe lewe begin ontkiem. Vir ontbyt is daar cinnamon rolls, genoeg om n paar vir die Nederlandse gesin te gee wat ons ontmoet het. Hulle is n gesin van 4, die 2 kinders is nog op laerskool. Hulle het in Amsterdam gewoon en reis nou vir […]
Ons is feitlik op pad
Die laaste goedjies word gepak, lysies afgemerk, kabels en herlaaiers gesoek en padkos beplan. Ons hoop om DV die 16de Desember 2024 te vertrek – Botswana, Zimbabwe en Namibië hier kom ons!!